Burgersfort Colour Run 2026
Add Some Colour to Your Saturday! 🌈
(Die Kleurlopie wat almal kan doen)
Een Liggaam. Een Geloof.
'n Toekoms van Hoop.
1 Korintiërs 12:27
Die Burgersfort Gemeente Ligaam nooi jou uit om deel te word van 'n dag vol kleur, pret en gemeenskap. Kom hardloop of stap saam met ons!
Wat Om Te Verwag
3 km Roete
Maklik genoeg vir die hele gesin, uitdagend genoeg om pret te wees.
Finisher-Medalje
Elke deelnemer kry 'n medalje by die wenstreep.
Dra Wit
Bring jouself in wit en word getransformeer by elke kleurstasie.
Gesin-Vriendelik
Alle ouderdomme welkom — hardloop, stap, of dans dit.
Event Details
Kry Jou Kaartjie
Moenie mis nie! Registreer vandag en maak jou Saterdag ʼn bietjie meer kleurvol.
Registreer Nou by EntryNinjaNavrae? Bel of WhatsApp Ons
Ons span is hier om te help met enige vrae.